ricerca
avanzata

Tem Die Tong: Die Krag Van Gesproke Woorde. E-book. Formato Mobipocket - 9781507176719

Un ebook di  Uwajeh Alex  edito da Babelcube Inc., 2017

Die woorde wat jy gebruik is gereedskap vir kommunikasie.  Dit is egter die manier waarop jy hulle gebruik wat die werklike mag het. As jy 'n optimistiese geestesraamwerk het is die kanse baie beter dat jy geleenthede gaan raaksien wanneer hulle opduik.
Die tong het die mag van lewe en dood, en diegene wat daarvoor lief is, sal sy vrugte eet. Want dit wat 'n man dink, in sy  hart, so is hy.  Woorde het krag.  God het die wêreld geskep met woorde.
Die Bybel sê duidelik ons sal iets verklaar en dit sal tot stand kom.  Is jy gereed om die ware krag van gesproke woorde te ontgin?  

Informazioni bibliografiche

  • Titolo: Tem Die Tong: Die Krag Van Gesproke Woorde. E-book. Formato Mobipocket
  • AutoreUwajeh Alex
  • Editore: Babelcube Inc.
  • Data di Pubblicazione: 2017
  • Formato: Mobipocket
  • Protezione: Filigrana digitale
  • ISBN-13: 9781507176719
Dello stesso autore: Alex Uwajeh