My Kinderboek Oor Honde Liggaamstaal Met PrenteHelp Om Kinders Veilig Te Hou. E-book. Formato EPUB - 9781667457628
di Amber Richards
edito da BABELCUBE INC. , 2023
Formato: EPUB - Protezione: Filigrana digitale
Te dikwels as ouers dink ons eenvoudig nie daaraan om veiligheidskwessies rakende honde te leer nie, totdat daar 'n situasie gebeur. Dit is nie die tyd vir onderrig nie, maar vir aksie. Voorkoming kan 'n lang pad gaan. Selfs as jy nie 'n hond besit nie, moet elke kind geleer word, omrede hulle in ander situasies met honde in aanraking sal kom. <br/>Hierdie boek is een wat 'n volwassene kan gebruik vir beide 'n kind wat dalk bang is vir honde, en 'n kind wat te vrymoedig is met honde. Daar is 'n nota aan ouers aan die begin van die boek, waarin veral gevra word dat die boek volledig gelees moet word voordat dit vir 'n kind voorgelees word. <br/>Ouers ken die stadiums van hul kinders sowel as die kind se temperament en geskiedenis wat hulle met honde gehad het. Al hierdie faktore kom in die spel wanneer onderrig word oor veiligheid en honde. Dit is 'n vak wat al te dikwels glad nie geleer word nie. <br/>Ek het probeer om dit so min as moontlik skrikwekkend te maak, en om gesonde hond/kind-verhoudings aan te moedig. Die boek sluit af met 'n paar simpel foto's om op 'n ligter noot af te sluit.<br/>
Ean
9781667457628
Titolo
My Kinderboek Oor Honde Liggaamstaal Met PrenteHelp Om Kinders Veilig Te Hou. E-book. Formato EPUB
Autore
Editore
Data Pubblicazione
2023
Formato
EPUB
Protezione
Filigrana digitale
Punti Accumulabili