ricerca
avanzata

Maan DansVerbind Deur Bloed Reeks – Boek Een. E-book. Formato EPUB - 9788835438755

Un ebook di  Blankenship Amy  edito da Tektime, 2022

Envy se lewe is goed. Goeie broer, goeie kêrel en die beste werk wat ‘n meisie voor kan vra … kroegmeisie by een van die beste klubs in die stad. Ten minste was dit goed totdat sy ‘n oproep gekry het van een van haar beste vriende dat haar kêrel die vertikale limbo op die dansvloer doen by Maan Dans. Haar besluit om hom te konfronteer begin ‘n ketting van gebeure wat haar sal voorstel aan ‘n gevaarlike paranormale wêreld weggesteek onder die daaglikse sleur. ‘n Wêreld waar mense kan transformeer na swart luiperds, lewende vampiere wat in die strate wandel en gevalde engele wat saam met ons rondloop. Devon is ‘n weerswart luiperd, ‘n bietjie rof om die kiewe en een van die mede-eienaars van Maan Dans. Sy wêreld word op sy as gedraai wanneer hy ‘n aanloklike jakkelsvrou met rooi hare in sy klub sien dans, gewapen met ‘n siniese hart en ‘n skokstok. Met ‘n vampier oorlog in volle gang rondom hulle, sweer Devon om hierdie vrou sy eie te maak ... en sal veg soos die hel self om haar te kry.

PUBLISHER: TEKTIME

Informazioni bibliografiche

  • Titolo: Maan DansVerbind Deur Bloed Reeks – Boek Een. E-book. Formato EPUB
  • AutoreBlankenship Amy
  • Editore: Tektime
  • Data di Pubblicazione: 30 Maggio '22
  • Formato: EPUB
  • Protezione: nessuna
  • ISBN-13: 9788835438755
Dello stesso autore: Amy Blankenship
CalduraLegaturi De Sânge Cartea 4. E-book. Formato EPUB ebook di Amy Blankenship
CalduraLegaturi De Sânge Cartea 4. E-book. Formato EPUB
Amy Blankenship 
edizioni Tektime
download immediato
€ 3.99
PanasIkatan Darah Buku 4. E-book. Formato EPUB ebook di Amy Blankenship
PanasIkatan Darah Buku 4. E-book. Formato EPUB
Amy Blankenship 
edizioni Tektime
download immediato
€ 3.99
BloedreënBloedgebonde Reeks Boek 13. E-book. Formato EPUB ebook di Amy Blankenship
BloedreënBloedgebonde Reeks Boek 13. E-book. Formato EPUB
Amy Blankenship 
edizioni Tektime
download immediato
€ 3.99
DoodswensBloedgebonde Boek 12. E-book. Formato EPUB ebook di Amy Blankenship
DoodswensBloedgebonde Boek 12. E-book. Formato EPUB
Amy Blankenship 
edizioni Tektime
download immediato
€ 3.99
Verslawende BloedBloedgebonde Boek 11. E-book. Formato EPUB ebook di Amy Blankenship
Verslawende BloedBloedgebonde Boek 11. E-book. Formato EPUB
Amy Blankenship 
edizioni Tektime
download immediato
€ 3.99