ricerca
avanzata

Jakkals Vrou In Rooi. E-book. Formato EPUB - 9788835433781

Un ebook di  Brower Dawn  edito da Tektime, 2022

Om haar droom op te gee is die laaste ding wat sy wil doen, maar sy sal dalk moet kies tussen haar droom en die man sonder wie sy nie kan lewe nie.

Collin Evans, Die Graaf van Frossly word forseer om na sy voorvaderlike landgoed terug te keer na jare wat hy die verantwoordelikheid vermy het. Sy landgoed bestuurder het bedank en dis nou sy werk om te verseker sy huurders en werkers ly nie onder sy verwaarlosing nie.Hy het nooit verwag om ‘n verloklike vrou wat om elke hoek en draai hom uitlok te vind nie. Nadat ‘n skandaal uitbars word Gravin Charlotte Rossington platteland toe gestuur om by ‘n oujongnooi tante te gaan bly. Wat haar vader glad nie besef nie, is dat dit juis haar doel was. Sy haat die London samelewing en wil ‘n roman skryf en die seisoen verhoed daardie strewe. Terwyl sy kuier, kruis haar pad met die Graaf van Frossly. Hy is aantreklik soos die sonde self en een van die goddelooslikste skurke wat sy al ooit teëgekom het. Sy is aangetrokke tot hom en eindig meer op in sy arms as agter haar skryftafel. Om haar droom op te gee is die laaste ding wat sy wil doen, maar sy sal dalk moet kies tussen haar droom en die man sonder wie sy nie kan lewe nie.

PUBLISHER: TEKTIME

Informazioni bibliografiche

  • Titolo: Jakkals Vrou In Rooi. E-book. Formato EPUB
  • AutoreBrower Dawn
  • Editore: Tektime
  • Data di Pubblicazione: 03 Gennaio '22
  • Formato: EPUB
  • Protezione: nessuna
  • ISBN-13: 9788835433781
Dello stesso autore: Dawn Brower
Täusche Nie Einen Blaustrumpf. E-book. Formato EPUB ebook di Dawn Brower
Täusche Nie Einen Blaustrumpf. E-book. Formato EPUB
Dawn Brower 
edizioni Tektime
download immediato
€ 3.99
Un Gemme Sanguin. E-book. Formato EPUB ebook di Dawn Brower
Un Gemme Sanguin. E-book. Formato EPUB
Dawn Brower 
edizioni Babelcube Inc.
download immediato
€ 3.99
Un Rubis Caché. E-book. Formato EPUB ebook di Dawn Brower
Un Rubis Caché. E-book. Formato EPUB
Dawn Brower 
edizioni Babelcube Inc.
download immediato
€ 3.99
Una Perla Scartata. E-book. Formato EPUB ebook di Dawn Brower
Una Perla Scartata. E-book. Formato EPUB
Dawn Brower 
edizioni MG Press
download immediato
€ 3.99
Der Ursprung Des Vermächtnisses. E-book. Formato EPUB ebook di Dawn Brower
Der Ursprung Des Vermächtnisses. E-book. Formato EPUB
Dawn Brower 
edizioni MG Press
download immediato
€ 2.99
Apaixonada Pelo Meu Libertino. E-book. Formato EPUB ebook di Dawn Brower
Apaixonada Pelo Meu Libertino. E-book. Formato EPUB
Dawn Brower 
edizioni MG Press
download immediato
€ 2.99