Benvenuti su Unilibro.it - Libreria Universitaria

Die Bedrieër: Nie Net Ontrouheid Nie. E-book. Formato EPUB aggiunto a carrello

Die Bedrieër: Nie Net Ontrouheid Nie. E-book. Formato EPUB

EBOOK di  Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene)
edito da  BABELCUBE INC.

Die Bedrieër: Nie Net Ontrouheid Nie. E-book. Formato EPUB - 9781667400938


di  Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene)
edito da  BABELCUBE INC. , 2021
Formato: EPUB - Protezione: Filigrana digitale
€ 7.99
Ebook Formato EPUB con Protezione: Filigrana digitale



'n Bedrieër is 'ENIGIEMAND' wat in 'n oneerlike manier optree, op enige vlak (finansieël, emosioneel, spiritueel of fisies) ten einde 'n selfsugtige voordeel te bekom.  . “…Valse lippe is vir die Here 'n gruwel, …” (Spreuke 12:22 AFR53).
'n Bedrieër  werf hierdie oneerlike voordeel deur opsetlike misleiding, flousery, skelmstreke, seksuele ontrou, swendelary, verneukery en om ander  te ontwyk. “…Sy vorste is in hom soos wolwe wat prooi verskeur, … siele om te bring, dat hulle onregverdige wins kan maak. …” (Esegiël  22:27 AFR53).
Bedrieërs sal jou uit jou materiële besittings, jou emosionele gesondheid, jou spirituele rykdom en jou fisiese welstand bedrieg as dit moontlik is.   “…Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; …” (Galasiërs  6:8 AFR53).
Hierdie boek sal grootliks daarop fokus hoe mense uit hulle emosionele gesondheid deur bedrieërs bedrieg word.   “…Moenie steel nie. Moenie mekaar kul nie. …” (Levitikus 19:11 NLV).
As iemand jou uit jou emosionele gesondheid kan bedrieg, sal jou materiële, spirituele en fisiese goed volg.  Wee die BEDRIEËR wat dit doen.   “..Verskriklike dinge lê in die vooruitsig vir julle wat snags op julle beddens lê en bose planne bedink. Vroegoggend staan julle op en voer dit uit omdat julle die mag het om dit te doen. As julle ’n stuk grond wil hê, lê julle beslag daarop. As julle iemand se huis wil hê, vat julle dit van hulle af. Nie eers iemand se familie of erfgrond is veilig nie! Maar die Here sê: “Ek sal kwaad met kwaad vergeld. Daar is nie ’n kans dat julle sal ontsnap nie! Julle gaan ’n slegte tyd beleef, niks gaan oorbly van julle trots nie.” …” (Miga 2:1-3 NLV).
Ean
9781667400938
Titolo
Die Bedrieër: Nie Net Ontrouheid Nie. E-book. Formato EPUB
Editore
Data Pubblicazione
2021
Formato
EPUB
Protezione
Filigrana digitale
Punti Accumulabili