ricerca
avanzata

Transformeer IntimiteitChristus In U. E-book. Formato EPUB - 9781071576045

Un ebook di  Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene)  edito da Babelcube Inc., 2020

Hierdie boek praat oor die intimiteit wat plaasvind tussen die siel en die Gees (God en jy deur Christus), nie twee liggame nie.  As jy "een gees" met God is, is jy alreeds intiem met Hom, maar jy mag dalk nie die diepte van daardie intimiteit met Hom ervaar nie.  Laat my jou gou 'n analogie gee: as God 'n koek wou maak, sou Hy meel, suiker, botter, eiers, ens. saam gemeng het.  Wanneer daardie items of bestandele saamgevoeg of gemeng is, kan hulle nie ongemeng of onsaamgevoeg raak nie.  Hulle is NOU een.  Hierdie bestandele bly vir ewig geheg aan mekaar en saam het hulle iets heel anders geword - 'n koek.  Die wat aan God deur die Here verbind is, bly vir ewig verbind en het dus geheel en al anders geword "in" Christus - 'n NUWE SKEPPING.  Die wat tot God geheg is deur die Here, is "een gees" met Hom; 'n intimiteit met God wat letterlik 'n individu heeltemal transformeer. "... Maar wie die HERE aanhang, is EEN GEES met Hom..." (1 Korinthiërs 6:17 AFR53).  "...Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n NUWE skepsel;..."  (2 Korinthiërs 5:17 AFR53).  "... die Gees van God in julle woon nie?..." (1 Korinthiërs 3:16 AFR53).  God sê:  "... WEES HEILIG, WANT EK IS HEILIG..." (1 Petrus 1:14-16 AFR53).  "..."...Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel;..."  (2 Korinthiërs 5:17 AFR53).  "...die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword..."  (2 Korinthiërs 5:17 AFR53).  "...   En die HERE God het die mens geformeer [uit] die stof van die aarde [liggaam] en in sy neus die asem van die lewe [gees] geblaas. So het dan die mens 'n lewende siel [siel] geword..." (Genesis 2:7 AFR53).   God sê:  "... na SY beeld; ... man en vrou het Hy (God, die Heilige Gees) hulle geskape..." (Genesis 1:27 AFR53).  "... En ... [God, die Heilige Gees] in sy neus die asem van die lewe [Sy "eie" Gees] ..."  (Genesis 2:7 AFR53).  "... So het dan die mens 'n lewende siel geword..."  (Genesis 2:7 AFR53).  Om tot God geheg te wees is 'n HEIL

Informazioni bibliografiche

Dello stesso autore: Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene)
Die Bedrieër: Nie Net Ontrouheid Nie. E-book. Formato EPUB ebook di Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene)
Die Bedrieër: Nie Net Ontrouheid Nie. E-book. Formato EPUB
Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene) 
edizioni Babelcube Inc.
download immediato
€ 7.99
Hosetta: Getroud Met'n Egbreker. E-book. Formato EPUB ebook di Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene)
Hosetta: Getroud Met'n Egbreker. E-book. Formato EPUB
Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene) 
edizioni Babelcube Inc.
download immediato
€ 7.99
Transformeer IntimiteitChristus In U. E-book. Formato EPUB ebook di Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene)
Transformeer IntimiteitChristus In U. E-book. Formato EPUB
Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene) 
edizioni Babelcube Inc.
download immediato
€ 8.49
Fokus Van Godsdienstige Toewyding, Godsdienstige Oriëntasie Tussen Self-Geïdentifiseerde Christene. E-book. Formato EPUB ebook di Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene)
Fokus Van Godsdienstige Toewyding, Godsdienstige Oriëntasie Tussen Self-Geïdentifiseerde Christene. E-book. Formato EPUB
Dr. Pensacola H. Jefferson (Pensacola Helene) 
edizioni Babelcube Inc.
download immediato
€ 8.49