Benvenuti su Unilibro.it - Libreria Universitaria

Die Kielieboom. E-book. Formato Mobipocket aggiunto a carrello

Die Kielieboom. E-book. Formato Mobipocket

EBOOK di  Francois Keyser
edito da  BABELCUBE INC.

Die Kielieboom. E-book. Formato Mobipocket - 9781071515679


di  Francois Keyser
edito da  BABELCUBE INC. , 2020
Formato: Mobipocket - Protezione: Filigrana digitale
€ 2.99
Ebook Formato Mobipocket con Protezione: Filigrana digitale



Daar is baie wonders rondom ons, ons moet dit net raak sien…
Familie koop ? nuwe huis en hul gestremde dogter, Katryn hoor snags geluide vanuit die rigting van die boom. Sy gaan stel ondersoek in een nag en is verstom oor wat sy daar aantref. Sy ontmoet  ? paar eienaardige vriende en sommer gou-gou hou sy partytjies in die nag saam met hulle. Selfs toe daar iets vreesliks met  ? maat gebeur, hou die gelag en vrolikheid nie op nie en so gebeur daar ook  ? wonderwerk wat Katryn in staat stel om te kan loop. 
“Die Kielieboom” is geinspireer deur ? boom in ? park waar ons dogters altyd gaan speel het.
Die storie is in rym-vorm geskryf en inspireer ons om op die uitkyk te wees vir die wonders van die lewe; in ons kinderjare en des te meer ook in ons grootmens lewe.
Dit demonstreer ook vir ons hoeveel krag daar in blydskap is, soveel so dat  ? jong, gestremde dogter  ? wonderwerk beleef en kan loop vir die eerste keer in haar lewe.
Ean
9781071515679
Titolo
Die Kielieboom. E-book. Formato Mobipocket
Editore
Data Pubblicazione
2020
Formato
Mobipocket
Protezione
Filigrana digitale
Punti Accumulabili