Benvenuti su Unilibro.it - Libreria Universitaria

Die Woudties Bou 'n Boomhuis. E-book. Formato EPUB aggiunto a carrello

Die Woudties Bou 'n Boomhuis. E-book. Formato EPUB

EBOOK di  Francois Keyser
edito da  FRANCOIS KEYSER

Die Woudties Bou 'n Boomhuis. E-book. Formato EPUB - 9781507118894

di  Francois Keyser
edito da  FRANCOIS KEYSER , 2021
Formato: EPUB - Protezione: Filigrana digitale
€ 0.99
Ebook Formato EPUB con Protezione: Filigrana digitale

Welkom in die wereld van “Die Woudties”
“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
"Die Woudties" boeke is almal geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms na ons omstandighede moet kyk van 'n ander oogpunt om dinge meer duidelik te kan sien.
In hierdie boek leer die Woudties om hulle blyplek te waardeer. Dit is soms so maklik om te dink die lewe sal beter wees op ‘n ander plek , terwyl ons eintlik net ons perspektief moet verander…
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf.
"Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies".

Ean
9781507118894
Titolo
Die Woudties Bou 'n Boomhuis. E-book. Formato EPUB
Editore
Data Pubblicazione
2021
Formato
EPUB
Protezione
Filigrana digitale
Punti Accumulabili