Benvenuti su Unilibro.it - Libreria Universitaria

Die Woudties Speel Wegkruipertjie. E-book. Formato Mobipocket aggiunto a carrello

Die Woudties Speel Wegkruipertjie. E-book. Formato Mobipocket

EBOOK di  Francois Keyser
edito da  BABELCUBE INC.

Die Woudties Speel Wegkruipertjie. E-book. Formato Mobipocket - 9781071507742


di  Francois Keyser
edito da  BABELCUBE INC. , 2019
Formato: Mobipocket - Protezione: Filigrana digitale
€ 2.99
Ebook Formato Mobipocket con Protezione: Filigrana digitale



Agterblad:
Welkom by die wêreld van “Die Woudties".
 “Die Woudties” is ‘n kinderboek reeks waarvan elkeen ‘n unieke storie vertel omtrent die avonture van vyf woud diere.
In hierdie boek van “Die Woudties” reeks, leer Woudie Woudman die maatjies alles omtrent kamoeflering en hoe om dit uit te oefen.
Watter van die maatjies sal die beste doen met kamoeflering?
Francois was geïnspireer deur sy oudste dogter om “Die Woudties” boek reeks te skryf.
“Die Woudties” is van Engels na Afrikaans vertaal en staan bekend as “The Junglies” in engels.
Om meer omtrent “The Junglies” en Francois te leer, besoek asseblief sy webblad by http://www.francoiskeyser.net of besoek “The Junglies” se Facebook bladsy by www.facebook.com/tigerloseshisstripes
Ean
9781071507742
Titolo
Die Woudties Speel Wegkruipertjie. E-book. Formato Mobipocket
Editore
Data Pubblicazione
2019
Formato
Mobipocket
Protezione
Filigrana digitale
Punti Accumulabili