Benvenuti su Unilibro.it - Libreria Universitaria

Kinder KampioeneMoedig Kinders Aan Om Kampioene Vir Hulself En Ander Te Wees.. E-book. Formato EPUB aggiunto a carrello

Kinder KampioeneMoedig Kinders Aan Om Kampioene Vir Hulself En Ander Te Wees.. E-book. Formato EPUB

EBOOK di  Francois Keyser
edito da  BOOKGENIEZ

Kinder KampioeneMoedig Kinders Aan Om Kampioene Vir Hulself En Ander Te Wees.. E-book. Formato EPUB - 9781667440545

di  Francois Keyser
edito da  BOOKGENIEZ , 2022
Formato: EPUB - Protezione: Filigrana digitale
€ 3.99
Ebook Formato EPUB con Protezione: Filigrana digitale

Boek beskrywing:
Hierdie reeks van vyf kortverhale vir kinders is geskryf om die volgende beginsels aan kinders deur storievertelling te leer:
Eerlikheid (Die Towerblomme)
Volharding (Die Fiets Renjaer)
Entoesiasme (Die Trollie Wedloop)
Vriendskap (Minder Lekkergoed, Meer Vriende)
Aantreklikheid (Hy is aantreklik omdat....)
"Die Towerblomme" is 'n verhaal waar 'n kind uiteindelik eerlik moet wees, want wat hy gedoen het, het die lewe van sy pa in gevaar gestel.
"Die Fiets Renjaer" wys kinders dat om suksesvol te wees, hulle moet aanhou om te bereik vir dit wat hulle wil hê. Sodra hulle bereik het wat hulle wil hê, moet hulle aanhou om goed te wees in wat hulle doen.
“Die Trollie Wedloop” wys vir kinders dat alhoewel ons nie entoesiasties is oor alles in die lewe nie, dit is ons verantwoordelikheid om dinge so lekker as moontlik te maak.
"Minder Lekkergoed, Meer Vriende" wys vir kinders dat vriendskap belangriker is as fisiese besittings en kos.
"Hy is aantreklik omdat ..." gebruik twee meisies se assesserings van hul pa's oor wat vir hulle aantreklik is - en dit is nie net voorkoms nie!

Ean
9781667440545
Titolo
Kinder KampioeneMoedig Kinders Aan Om Kampioene Vir Hulself En Ander Te Wees.. E-book. Formato EPUB
Editore
Data Pubblicazione
2022
Formato
EPUB
Protezione
Filigrana digitale
Punti Accumulabili