ricerca
avanzata

Seks Speelgoed: Goed Of Euwel?. E-book. Formato EPUB - 9781071580851

Un ebook di  Agbo Gabriël  edito da Gabriel Agbo, 2020

Handelaars van seks speelgoed maak biljoene dollar elke jaar.  Hulle produkte is so gediversifiseer en is vandag in elke deel van die wêreld beskikbaar.  Dit lyk asof hierdie besigheid van kunsmatige of tegnologies bevredigende seksuele begeertes in die mode is.  Die enkellopende, getroude, oud, jonk patroniseer seks winkels en die vervaardigers, wyslik ook, is stadig maar seker besig om meer aantreklike en gesofistikeerde goed uitdraai.  Dit lyk asof daar geen einde tot hulle innoverende vindingrykheid is om hierdie nuwe instrumente van plesier te ontwerp nie.  Vandag tree en gedra sommige van heirdie speelgoed hulle presies soos die teenoorgestelde geslag in die seks handeling.  Maar hier wil ons kyk na die oorsprong, intensies en effekte van hierdie speelgoed op die gebruikers, veral die spirituele en sielkundige implikasies.
Seks speelgoed is nie nuut nie.  Hulle het 'n lang geskiedenis wat met die gebruik van 'n gevormde objek begin het wat 'n penis voorstel.  Die antieke Romeine, Grieke, Sjinese, Asiërs en Indiërs het hierdie objekte uit steen, yster, goud, hout en ander materiale gekerf waar dit gebruik was om masturbaise aan te vuur.  Sommige van hulle (soos die Grieke) het ook seksgode en godinne aanbid waar hierdie objekte vertoon is, gebruik is en ander seksuele immorele optredes uitgebreid gepromofeer is, insluitende seks met demone en geeste.  So, ons kan tereg sê dat die fondasie van seks speelgoed was een van wellus vir "onbeperkte" plesier en die aanbidding van demoniese gode.  Hierdie ontdekking het gemetamorfeer na ander objekte en in die 20ste eeu sien ons die eerste elektriese vibrator wat ontdek is.  Sedertien, is dit 'n stortvloed van hierdie handmatige en later meer gesoftikeerde instrumente van seksuele plesier.  Sommige van hulle knik en praat!  Wow!
Nou, is seks speelgoed in God se oorspronklike plan?  En sedert die seksuele verhouding 'n fisiese, emosionele en spirituele verhouding is, he

Informazioni bibliografiche

  • Titolo: Seks Speelgoed: Goed Of Euwel?. E-book. Formato EPUB
  • AutoreAgbo Gabriël
  • Editore: Gabriel Agbo
  • Data di Pubblicazione: 25 Dicembre '20
  • Formato: EPUB
  • Protezione: Filigrana digitale
  • ISBN-13: 9781071580851
Dello stesso autore: Gabriël Agbo
Sieraad Vir As. E-book. Formato EPUB ebook di Gabriël Agbo
Sieraad Vir As. E-book. Formato EPUB
Gabriël Agbo 
edizioni Gabriel Agbo
download immediato
€ 1.99
Huvudprydnad Istället För Aska. E-book. Formato EPUB ebook di Gabriel Agbo
Huvudprydnad Istället För Aska. E-book. Formato EPUB
Gabriel Agbo 
edizioni Gabriel Agbo
download immediato
€ 2.49
Onde Está O Seu Altar?Onde Está O Seu Altar?. E-book. Formato EPUB ebook di Gabriel Agbo
Onde Está O Seu Altar?Onde Está O Seu Altar?. E-book. Formato EPUB
Gabriel Agbo 
edizioni Gabriel Agbo
download immediato
€ 2.99
Ei Enää Koskaan!. E-book. Formato EPUB ebook di Gabriel Agbo
Ei Enää Koskaan!. E-book. Formato EPUB
Gabriel Agbo 
edizioni Gabriel Agbo
download immediato
€ 3.49
Minä En Kuole. E-book. Formato EPUB ebook di Gabriel Agbo
Minä En Kuole. E-book. Formato EPUB
Gabriel Agbo 
edizioni Gabriel Agbo
download immediato
€ 2.99
Ota Parannuksesi Vastaan. E-book. Formato EPUB ebook di Gabriel Agbo
Ota Parannuksesi Vastaan. E-book. Formato EPUB
Gabriel Agbo 
edizioni Gabriel Agbo
download immediato
€ 3.49