ricerca
avanzata

Waar Is Jou Altaar?. E-book. Formato EPUB - 9781071580844

Un ebook di  Agbo Gabriël  edito da Gabriel Agbo, 2021

'n Altaar is 'n plek van offer.  Dit is 'n plek van aanbidding.  Dit is waar die mens en die gees mekaar gereeld ontmoet.  Altare vereis offers en offers trek God.  As jy 'n gereelde vriendelike verhouding met God wil hê, moet jy 'n altaar vestig en dit onderhou met gereelde offers.  En ek neem dit as vanselfsprekend dat jy weet dat vandag se offers is nie meer die diere,  voëls, kerse, wierook, graan en brandoffers, ens. nie, maar ons lewens toegewy aan God.
Vandag offer ons soet ruikende, aangename offers aan Hom deur 'n heilige en toegewyde lewe te leef.  Die lewe wat ons lei dra soet ruikende smake na Hom op, soos 'n aangename reuk.  Ek vra, lewe jy as 'n offer aan Hom - heilig en toegewyd?  Het jy 'n altaar?  Het jy een vir jou familie?  Waar bid jy?  Het jy 'n toegewyde plek en tyd vir dit?  Gee jy Hom genoeg lofprysing en aanbidding?  Weet jy dat die hemel kom om vir jou te wag by jou gereelde plek van aanbidding en tyd?  En wat van die heidene, die okkkulte, die sataniste, het hulle hulle eie altaars?  Kan dit ons affekteer?  Hierdie is 'n interessante boek.

Informazioni bibliografiche

  • Titolo: Waar Is Jou Altaar?. E-book. Formato EPUB
  • AutoreAgbo Gabriël
  • Editore: Gabriel Agbo
  • Data di Pubblicazione: 17 Agosto '21
  • Formato: EPUB
  • Protezione: Filigrana digitale
  • ISBN-13: 9781071580844
Dello stesso autore: Gabriël Agbo
Sieraad Vir As. E-book. Formato EPUB ebook di Gabriël Agbo
Sieraad Vir As. E-book. Formato EPUB
Gabriël Agbo 
edizioni Gabriel Agbo
download immediato
€ 1.99
Huvudprydnad Istället För Aska. E-book. Formato EPUB ebook di Gabriel Agbo
Huvudprydnad Istället För Aska. E-book. Formato EPUB
Gabriel Agbo 
edizioni Gabriel Agbo
download immediato
€ 2.49
Onde Está O Seu Altar?Onde Está O Seu Altar?. E-book. Formato EPUB ebook di Gabriel Agbo
Onde Está O Seu Altar?Onde Está O Seu Altar?. E-book. Formato EPUB
Gabriel Agbo 
edizioni Gabriel Agbo
download immediato
€ 2.99
Ei Enää Koskaan!. E-book. Formato EPUB ebook di Gabriel Agbo
Ei Enää Koskaan!. E-book. Formato EPUB
Gabriel Agbo 
edizioni Gabriel Agbo
download immediato
€ 3.49
Minä En Kuole. E-book. Formato EPUB ebook di Gabriel Agbo
Minä En Kuole. E-book. Formato EPUB
Gabriel Agbo 
edizioni Gabriel Agbo
download immediato
€ 2.99
Ota Parannuksesi Vastaan. E-book. Formato EPUB ebook di Gabriel Agbo
Ota Parannuksesi Vastaan. E-book. Formato EPUB
Gabriel Agbo 
edizioni Gabriel Agbo
download immediato
€ 3.49