ricerca
avanzata

Die Amerikaanse Landskapering Gids Tot 'n Nuwe Besigheid. E-book. Formato EPUB - 9781547572748

Un ebook di  Mark J. Allen  edito da Mark J. Allen, 2019

Jy het sopas die eerste stap geneem om jou eie baas te word. ‘n Dag gemors beteken minder geld in jou sak, so kom ons begin dadelik…
Dit mag dalk na ‘n slegte idee klink om jou eie besigheid te begin wanneer mense om jou hulle s’n verloor, maar solank jy weet wat jy doen en met die regte gereedskapstel om die werk gedoen te kry en jy het die selfvertroue in jou vermoë om ‘n beter diens te verskaf as jou mededingers, kan jy uitgaan en ‘n beter lewe vir jouself skep, en met tyd, ‘n winsgewende en lonende besigheid bou.
So hoe doen jy dit?
Jy begin klein en jy dink GROOT…

Informazioni bibliografiche

  • Titolo: Die Amerikaanse Landskapering Gids Tot 'n Nuwe Besigheid. E-book. Formato EPUB
  • AutoreMark J. Allen
  • Editore: Mark J. Allen
  • Data di Pubblicazione: 22 Febbraio '19
  • Formato: EPUB
  • Protezione: Filigrana digitale
  • ISBN-13: 9781547572748
Dello stesso autore: Mark J. Allen