ricerca
avanzata

Tierlelie Van BangkokWanneer Die Saad Van Wraak Blom!. E-book. Formato EPUB - 9781667467061

Un ebook di  Jones Owen  edito da Megan Publishing Services, 2023

Tierlelie van Bangkok - Toe die Sade van Wraak Blom - begin wanneer Lily ’n gelukkige meisie is, wat geduur het totdat ’n 'oom' begin het om haar van die ouderdom van 11 af, te mishandel. Sy het skaam en introvers begin word, wat daartoe gelei het dat sy ’n eensame lewe geleef het totdat sy na Bangkok toe getrek het om by die universiteit te studeer.
Haar gedagtes en haar verlede het wel by haar gebly, so na klasse het sy begin uitkyk vir mans wat sy vermoed het as pedofiele en het haar eie eienaardige manier van wraak op hulle uitgeoefen.
Sy het die wraaknemende Tierlelie van Bangkok geword en het die gemeenskap in angs gehad, maar hoe lank kon sy aanhou om die polisie te ontduik en wou sy in elk geval geheimsinnig uitgevang word sodat sy haar storie kon openbaar?

Informazioni bibliografiche

  • Titolo: Tierlelie Van BangkokWanneer Die Saad Van Wraak Blom!. E-book. Formato EPUB
  • AutoreJones Owen
  • Editore: Megan Publishing Services
  • Data di Pubblicazione: 08 Dicembre '23
  • Formato: EPUB
  • Protezione: Filigrana digitale
  • ISBN-13: 9781667467061
Dello stesso autore: Owen Jones