ricerca
avanzata

Bemarking: Die Beginners Gids Vir Klein Besighede Om Aanlyn Geld Te Maak Met Sosiale Media. E-book. Formato EPUB - 9781547506347

Un ebook di  Alex Nkenchor Uwajeh  edito da Babelcube Inc., 2017

Sosiale media webwerwe bied 'n massiewe reeks voordele vir klein besighede.  Nie net is dit 'n lae-koste manier om handelsmerk bewustheid vir jou besigheid en jou produkte te bou nie, maar dit is ook 'n uitstekende manier om nuwe kliënte te lok.
Die sleutel tot sukses met sosiale media bemarking is om die regte maniere te kry om elke sosiale media platform tot jou voordeel te gebruik.
Jy kan sosiale media dienste gebruik om jou sosiale bemarkingsveldtogte te verbeter en om maklik jou sigbaarheid oor 'n reeks van sosiale kanale, insluitende Faceboek, Twitter, LinkedIn, Google Plus, Instagram, SnapChat, YouTube, en baie ander te verhoog. 
As jy dit kan regkry, is die kanse goed dat jou besigheid die voordeel sal kry in die vorm van verhoogde verkope. 

Informazioni bibliografiche

  • Titolo: Bemarking: Die Beginners Gids Vir Klein Besighede Om Aanlyn Geld Te Maak Met Sosiale Media. E-book. Formato EPUB
  • AutoreAlex Nkenchor Uwajeh
  • Editore: Babelcube Inc.
  • Data di Pubblicazione: 2017
  • Formato: EPUB
  • Protezione: Filigrana digitale
  • ISBN-13: 9781547506347
Dello stesso autore: Alex Nkenchor Uwajeh