ricerca
avanzata

My Eerste Leesboek. E-book. Formato Mobipocket - 9781507102039

Un ebook di  Richards Amber  edito da Babelcube Inc., 2016

Voorwoord
Hierdie e-boek is doelbewus sonder enige illustrasies (behalwe vir die een hierbo). Dit dien as 'n hulpmiddel om jong lesers op te lei hoe om te lees en daar word spesifiek op die woorde gefokus sodat die kinders se aandag nie deur die illustrasies afgetrek kan word nie. Dit is ’n groot stap na afloop van die leer van die alfabet en die fonetiek van elke letter. Dit begin met drieletter-woorde en beweeg dan na vier en vyf letters en 'n paar groter woorde. Dan word daar na hierdie spesifieke woorde gekyk in die gebruik van volledige sinne. Dit help wanneer die kinders hierdie woorde verbaliseer en só die woorde memoriseer deur dit gereeld te gebruik. Dikwels memoriseer kinders woorde deur middel van illustrasies in plaas daarvan om die woord te lees. Woorde wat rym word ook doelbewus in hierdie boek geskommel ten einde dit meer uitdagend te maak. Ek is tans besig om ’n tweejarige te leer lees, wat my gemotiveer het om hierdie boek te skryf. Hy het reeds die alfabet onder die knie, klein- en hoofletters en die fonetiek daarmee saam. Dit was moeilik om eenvoudige “woordeboeke” sonder enige illustrasies op te spoor om as die aanknopingspunt te gebruik. Hiermee dien hierdie boek as ? hulpmiddel om hom te leer en ek is seker daar is ander mense wat ook hierby sal baat. Ek hoop u vind dit as ? nuttige hulpmiddel vir jou jong leser.

Informazioni bibliografiche

  • Titolo: My Eerste Leesboek. E-book. Formato Mobipocket
  • AutoreRichards Amber
  • Editore: Babelcube Inc.
  • Data di Pubblicazione: 30 Marzo '16
  • Formato: Mobipocket
  • Protezione: Filigrana digitale
  • ISBN-13: 9781507102039
Dello stesso autore: Amber Richards
Beleuchtung Im Fotostudio Zu Hause. E-book. Formato EPUB ebook di Amber Richards
Beleuchtung Im Fotostudio Zu Hause. E-book. Formato EPUB
Amber Richards 
edizioni Babelcube Inc.
download immediato
€ 3.49
Livre De Recettes Gagnant Du Ruban Bleu Du Comté. E-book. Formato EPUB ebook di Amber Richards
Livre De Recettes Gagnant Du Ruban Bleu Du Comté. E-book. Formato EPUB
Amber Richards 
edizioni Babelcube Inc.
download immediato
€ 3.49
Alimentos Sem Lácteos E Sem Glúten40 Receitas Deliciosas Para Sua Saúde. E-book. Formato EPUB ebook di Amber Richards
Alimentos Sem Lácteos E Sem Glúten40 Receitas Deliciosas Para Sua Saúde. E-book. Formato EPUB
Amber Richards 
edizioni Babelcube Inc.
download immediato
€ 2.99
Apprendre À Cuisiner Comme Une Jeune Pionnière. E-book. Formato EPUB ebook di Amber Richards
Apprendre À Cuisiner Comme Une Jeune Pionnière. E-book. Formato EPUB
Amber Richards 
edizioni Babelcube Inc.
download immediato
€ 2.99
Apprendre À Cuisiner Comme Une Jeune Pionnière. E-book. Formato Mobipocket ebook di Amber Richards
Apprendre À Cuisiner Comme Une Jeune Pionnière. E-book. Formato Mobipocket
Amber Richards 
edizioni Babelcube Inc.
download immediato
€ 2.99