ricerca
avanzata

'n Aand In AnnwnDie Storie Van William Jones Se Amper-Dood Ervaring. E-book. Formato EPUB - 9781071559086

Un ebook di  Jones Owen  edito da Megan Publishing Services, 2022

'n Aand in Tussenwêreld
Die Storie van William Jones se Amper-Dood Ervaring
William Jones, ‘n skaap boer in die Brecon Beacons, het ‘n gelukkige lewe gelei totdat sy vrou, Sarah, jonk oorlede is. Dit hom verpletter en het hom blykbaar op die pad van self-vernietiging gehad. Sy dogter, Becky, het probeer help, maar selfs sy het begin geduld verloor met haar pa.
Een aand was hy seker hy het gesterf en is gered uit sy ellende, maar dit was nie so nie. Hy het herstel. Maar sy lewe sou nooit weer dieselfde wees nie.
Hy het die Tussenwêreld ontdek waar sy vrou gebly het en het ‘n nuwe vitaliteit ontdek wat sy lewe verander het en die van almal met wie hy in kontak gekom het.
‘n Aand in Tussenwêreld is ‘n liefdes verhaal wat strek oor die grootste kloof – tussen lewe en dood; ‘n kykie na ‘n amper-dood ervaring en ‘n nuwe uitkyk aangaande die mitologiese Walliese Hemel wat bekend staan as Tussenwêreld.
Wees voorbereid om ‘n anderkant van die Walliese Keltiese mitologie te sien maar jy sal nooit weer oor die dood dink in enige ander manier nie. Dit waarborg ek jou!

Informazioni bibliografiche

  • Titolo: 'n Aand In AnnwnDie Storie Van William Jones Se Amper-Dood Ervaring. E-book. Formato EPUB
  • AutoreJones Owen
  • Editore: Megan Publishing Services
  • Data di Pubblicazione: 05 Agosto '22
  • Formato: EPUB
  • Protezione: Filigrana digitale
  • ISBN-13: 9781071559086
Dello stesso autore: Owen Jones