ricerca
avanzata

Azadi Reeks 1 & 2. E-book. Formato EPUB - 9781547506095

Un ebook di  Rabbani Waheed  edito da Babelcube Inc., 2017

Dokter Margaret se seekis
Dokter Margaret se seekis, is Boek I van ? trilogie van historiese fiksie wat afspeel gedurende die stryd van Indië vir vryheid—Azadi—van die Britse Raj. Die boeke weef ? verhaal van internasionale intrige, konflik, en aangrypende liefde tussen interessante karakters van daardie era.
In 1965 is ? seekis van meer as 100 jaar oud, vermoedelik dié van ? Amerikaanse dokter, Margaret, ontdek in die stoorkamer van ? hospitaal in Delhi. ? Ander Amerikaanse dokter, Sharif, wat oorspronklik afkomstig is uit Delhi en op kontrak is by die hospitaal, is toevertrou met die taak om die geheimsinnige vrou se familie op te spoor en die kis aan hul terug te besorg. Sharif spoor Margaret se nageslag in Grimsby, Ontario, Kanada op. Haar dagboeke en ander artefakte, soos die kroon van die Koninkryk van Jhansi, is in die kis gevind.
Margaret, gebore in New Jersey uit ? Skotse Presbiteriaanse klerklike familie, oorwin geweldige struikelblokke en bereik haar hartsbegeerte in 1850 om een van die eerste Noord-Amerikaanse vroue dokters te word. Sy trou met haar Kanadese neef, Robert, en reis saam met hom om in die Krimoorlog van 1854 te dien. In die Krim kry hul nie net swaar met al die veldslae nie, maar moet ook ander konflikte verduur.
Van gebeure wat gelei het tot en na die berugte Charge of the Light Brigade, ontmoet Margaret ? Russiese offisier, graaf Nicholai. Die verrassende einde van Boek I laat Margaret in ? verknorsing, moet sy wraak neem of moet sy voortgaan met haar reis na Indië. Op die ou end glo sy, sy het die regte besluit gemaak.
********************************************
“[Waheed] se weergawe van die Indiese Rebellie uit ? Indiese oogpunt is fassinerend vir die Westerse leser en behoort goed ontvang te word ...”
– Ian Walker, skrywer van LOCA
Dokter Margaret in Delhi is Boek 2 van Die Azadi Reeks en ‘n vervolg op, Boek 1: Dokter Margaret se Seekis. Hierdie h

Informazioni bibliografiche

  • Titolo: Azadi Reeks 1 & 2. E-book. Formato EPUB
  • AutoreRabbani Waheed
  • Editore: Babelcube Inc.
  • Data di Pubblicazione: 2017
  • Formato: EPUB
  • Protezione: Filigrana digitale
  • ISBN-13: 9781547506095
Dello stesso autore: Waheed Rabbani
Il Baule Della Dottoressa Margaret. E-book. Formato Mobipocket ebook di Waheed Rabbani
Il Baule Della Dottoressa Margaret. E-book. Formato Mobipocket
Waheed Rabbani 
edizioni Babelcube Inc.
download immediato
€ 2.99
A Arca Marítima Da Doutora Margaret. E-book. Formato Mobipocket ebook di Waheed Rabbani
A Arca Marítima Da Doutora Margaret. E-book. Formato Mobipocket
Waheed Rabbani 
edizioni Babelcube Inc.
download immediato
€ 2.99
Dokter Margaret In Delhi. E-book. Formato Mobipocket ebook di Waheed Rabbani
Dokter Margaret In Delhi. E-book. Formato Mobipocket
Waheed Rabbani 
edizioni Babelcube Inc.
download immediato
€ 2.99
Azadi Reeks 1 & 2. E-book. Formato Mobipocket ebook di Waheed Rabbani
Azadi Reeks 1 & 2. E-book. Formato Mobipocket
Waheed Rabbani 
edizioni Babelcube Inc.
download immediato
€ 5.49
La Dottoressa Margaret A Delhi. E-book. Formato Mobipocket ebook di Waheed Rabbani
La Dottoressa Margaret A Delhi. E-book. Formato Mobipocket
Waheed Rabbani 
edizioni Babelcube Inc.
download immediato
€ 2.99